VivA Afrikaans-joernaal cover logo
RSS Feed Apple Podcasts Overcast Castro Pocket Casts
English
Non-explicit
iono.fm
5.00 stars
10:43

It looks like this podcast has ended some time ago. This means that no new episodes have been added some time ago. If you're the host of this podcast, you can check whether your RSS file is reachable for podcast clients.

VivA Afrikaans-joernaal

by Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA)

Wetenswaardighede oor Afrikaanse taalkunde en Afrikaans in die algemeen, asook voorlesings van VivA se blogs en rubrieke.

Copyright: http://creativecommons.org/licenses/by-nc-sa/4.0/

Episodes

Van varke en verraaiers

6m · Published 18 Aug 03:51
Van varke en verraaiers (Sophia Kapp). Oor die bekendstellingsgeleentheid van die 2017-AWS, Sagmoedige Neelsie en Dalene Matthee se Moerbeibos. Wie is uiteindelik die vark in die verhaal? Van varke en verraaiers

Boekbekendstelling - Terminology and Terminography

8m · Published 18 Aug 03:49
Boekbekendstelling - Terminology and Terminography (Gerhard van Huyssteen en Mariëtta Alberts). Dr Alberts is een van Suid-Afrika se bekendste terminoloë. In hierdie episode praat sy oor haar nuwe boek wat onlangs gepubliseer is: Alberts, M. 2017. Terminology and Terminography: Principles and Practice. A South African Perspective. Milnerton: MLA Publications. 483 bladsye. ISBN 978-0-9947129-0-5. Prys: R695,00 (BTW ingesluit). MLA Publications; Tel: 021 813 9414; [email protected]. VivA se webwerf

Boekbekendstelling - Terminology and Terminography

8m · Published 18 Aug 03:49
Boekbekendstelling - Terminology and Terminography (Gerhard van Huyssteen en Mariëtta Alberts). Dr Alberts is een van Suid-Afrika se bekendste terminoloë. In hierdie episode praat sy oor haar nuwe boek wat onlangs gepubliseer is: Alberts, M. 2017. Terminology and Terminography: Principles and Practice. A South African Perspective. Milnerton: MLA Publications. 483 bladsye. ISBN 978-0-9947129-0-5. Prys: R695,00 (BTW ingesluit). MLA Publications; Tel: 021 813 9414; [email protected].

Nee, my ou suikerpot, die lewe is nie net skanghagha nie

14m · Published 15 Aug 11:36
Nee, my ou suikerpot, die lewe is nie net skanghagha nie (Jana Luther). Waarom krap die toevoeging van ’n enkele woordpaar tot die nuwe Afrikaanse woordelys en spelreëls (’n skamele twee uit altesame 34 077 inskrywings) bruin akademici en skrywers so om? VivA se webwerf

Nee, my ou suikerpot, die lewe is nie net skanghagha nie

14m · Published 15 Aug 11:36
Nee, my ou suikerpot, die lewe is nie net skanghagha nie (Jana Luther). Waarom krap die toevoeging van ’n enkele woordpaar tot die nuwe Afrikaanse woordelys en spelreëls (’n skamele twee uit altesame 34 077 inskrywings) bruin akademici en skrywers so om?

"Trend" toon opwaartse neiging

6m · Published 06 Aug 10:53
"Trend" toon opwaartse neiging (Jana Luther). Watter nuwe woorde is op die woordeboekmakers se dophoulyste? En hoe word daar oor hulle opname besluit? VivA se webwerf

"Trend" toon opwaartse neiging

6m · Published 06 Aug 10:53
"Trend" toon opwaartse neiging (Jana Luther). Watter nuwe woorde is op die woordeboekmakers se dophoulyste? En hoe word daar oor hulle opname besluit?

Subredakteur is koerant se onbesonge held

5m · Published 29 Jul 11:38
Subredakteur is koerant se onbesonge held (Gerhard van Huyssteen). Menige leser/luisteraar weet nie wat ʼn subredakteur is nie. Subredakteurs doen veel meer as om net die taal in 'n koerantberig te versorg.

Subredakteur is koerant se onbesonge held

5m · Published 29 Jul 11:38
Subredakteur is koerant se onbesonge held (Gerhard van Huyssteen). Menige leser/luisteraar weet nie wat ʼn subredakteur is nie. Subredakteurs doen veel meer as om net die taal in 'n koerantberig te versorg. VivA se webwerf

Oos, Wes, Bluff Bes

5m · Published 28 Jul 11:38
Oos, Wes, Bluff Bes (Sophia Kapp). Hoekom word die name van stede of geboue in die buiteland soms in Afrikaans vertaal? En wat noem 'n mens iemand wat van die Bluff (Durban) vandaan kom? VivA se webwerf

VivA Afrikaans-joernaal has 189 episodes in total of non- explicit content. Total playtime is 33:46:07. The language of the podcast is English. This podcast has been added on August 16th 2022. It might contain more episodes than the ones shown here. It was last updated on April 9th, 2024 03:42.

Similar Podcasts

Every Podcast » Podcasts » VivA Afrikaans-joernaal