VivA Afrikaans-joernaal cover logo
RSS Feed Apple Podcasts Overcast Castro Pocket Casts
English
Non-explicit
iono.fm
5.00 stars
10:43

It looks like this podcast has ended some time ago. This means that no new episodes have been added some time ago. If you're the host of this podcast, you can check whether your RSS file is reachable for podcast clients.

VivA Afrikaans-joernaal

by Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA)

Wetenswaardighede oor Afrikaanse taalkunde en Afrikaans in die algemeen, asook voorlesings van VivA se blogs en rubrieke.

Copyright: http://creativecommons.org/licenses/by-nc-sa/4.0/

Episodes

Oor soldate, orrels en engele

3m · Published 03 Jun 06:01
In hierdie episode spoor Sophia Kapp die etimologie van "serfyntjie" na.
Voorgelees deur Karen Loots. Oor soldate, orrels en engele · VivA se webwerf

Slegte medisyne

5m · Published 03 Jun 05:50
Sophia Kapp wonder waarom dit mense so kwaad maak wanneer hulle uitvind dat hulle 'n taalfout gemaak het.
Voorgelees deur Karen Loots. Slegte medisyne · VivA se webwerf

Slegte medisyne

5m · Published 03 Jun 05:50
Sophia Kapp wonder waarom dit mense so kwaad maak wanneer hulle uitvind dat hulle 'n taalfout gemaak het.
Voorgelees deur Karen Loots. Slegte medisyne

Die vers is 'n refrein en die gesang 'n requiem

6m · Published 06 May 11:43
Ja, jy het reg geraai: Vers volgende van die wat-is-die-versamelnaamwoord-vir-X-gesang het vandag opgeklink. (Sophia Kapp)
Voorgelees deur Karen Loots. Die vers is 'n refrein en die gesang 'n requiem

Die vers is 'n refrein en die gesang 'n requiem

6m · Published 06 May 11:43
Ja, jy het reg geraai: Vers volgende van die wat-is-die-versamelnaamwoord-vir-X-gesang het vandag opgeklink. (Sophia Kapp)
Voorgelees deur Karen Loots. Die vers is 'n refrein en die gesang 'n requiem · VivA se webwerf

Die bulle se boeke

8m · Published 06 May 11:40
Kyk, ek is bereid om oor baie beledigings my oë te rol en stil te bly, want nie alles is 'n oorlog werd nie, maar 'n taalbul was ek wragtig nog nooit. (Sophia Kapp)
Voorgelees deur Karen Loots. Die bulle se boeke

Die bulle se boeke

8m · Published 06 May 11:40
Kyk, ek is bereid om oor baie beledigings my oë te rol en stil te bly, want nie alles is 'n oorlog werd nie, maar 'n taalbul was ek wragtig nog nooit. (Sophia Kapp)
Voorgelees deur Karen Loots. Die bulle se boeke · VivA se webwerf

Die duiwel se franchise - vers 2 oor anglisismes

10m · Published 06 May 11:37
Die antwoord op die vraag wat ʼn anglisisme is, word onderlê deur die beginsel van “soveel hoofde, soveel sinne”. (Sophia Kapp)
Voorgelees deur Karen Loots. Die duiwel se franchise - vers 2 oor anglisismes · VivA se webwerf

Die duiwel se franchise - vers 2 oor anglisismes

10m · Published 06 May 11:37
Die antwoord op die vraag wat ʼn anglisisme is, word onderlê deur die beginsel van “soveel hoofde, soveel sinne”. (Sophia Kapp)
Voorgelees deur Karen Loots. Die duiwel se franchise - vers 2 oor anglisismes

Kaplaks! loop sy in die ruit vas

4m · Published 06 May 11:33
Flaps-flaps stap sy met haar stewels deur die water. Klankekspressies
soos klanknabootsing en klankskildering. (Jana Luther)
Voorgelees deur Karen Loots. Kaplaks! loop sy in die ruit vas

VivA Afrikaans-joernaal has 189 episodes in total of non- explicit content. Total playtime is 33:46:07. The language of the podcast is English. This podcast has been added on August 16th 2022. It might contain more episodes than the ones shown here. It was last updated on April 9th, 2024 03:42.

Similar Podcasts

Every Podcast » Podcasts » VivA Afrikaans-joernaal