VivA Afrikaans-joernaal cover logo

Internasionale Moedertaaldag

3m · VivA Afrikaans-joernaal · 03 Jun 06:22

Onthou vandag, op hierdie dag, dat jou moedertaal jou trots mag en moet wees, dat jou hart daarvoor mag klop en dat jy hard mag werk om Afrikaans te beskerm en te bevorder. (Sophia Kapp)
Voorgelees deur Karen Loots. Internasionale Moedertaaldag · VivA se webwerf

The episode Internasionale Moedertaaldag from the podcast VivA Afrikaans-joernaal has a duration of 3:21. It was first published 03 Jun 06:22. The cover art and the content belong to their respective owners.

More episodes from VivA Afrikaans-joernaal

Mag ek "hul" as 'n persoonlike voornaamwoord gebruik?

In hierdie podsending word die alternatiewe vorm wat die persoonlike voornaamwoord "hulle" kan neem (naamlik "hul") onder die loep geneem. Taalonderrig Klaskamerhulpmiddels · VivA se webwerf

“Gee die Duiwel [en die digter] wat hom toekom” (Henry IV Part I)

Vir die meeste mense is die blote naam “Shakespeare” genoeg om hulle hartkloppings te besorg. (Sophia Kapp)
Voorgelees deur Karen Loots. “Gee die Duiwel [en die digter] wat hom toekom” (Henry IV Part I) · VivA se webwerf

“Gee die Duiwel [en die digter] wat hom toekom” (Henry IV Part I)

Vir die meeste mense is die blote naam “Shakespeare” genoeg om hulle hartkloppings te besorg. (Sophia Kapp)
Voorgelees deur Karen Loots. “Gee die Duiwel [en die digter] wat hom toekom” (Henry IV Part I)

Die peetkind wat in die wyk lê

Die feit is, vertaalwerk doen jy in een rigting: in jou moedertaal in. (Sophia Kapp)
Voorgelees deur Karen Loots. Die peetkind wat in die wyk lê · VivA se webwerf

Die peetkind wat in die wyk lê

Die feit is, vertaalwerk doen jy in een rigting: in jou moedertaal in. (Sophia Kapp)
Voorgelees deur Karen Loots. Die peetkind wat in die wyk lê

Every Podcast » VivA Afrikaans-joernaal » Internasionale Moedertaaldag