Taaltoffie cover logo

Boekvoorlesing: Die kas

2m · Taaltoffie · 26 Mar 14:58

Dis so maklik soos een-twee-drie minute! Skuif vinnig nader en luister na 'Die kas'. Wees gewaarsku – dié spookstorie deur Fanie Viljoen sal jou behoorlik laat ril! Dit is geskik vir kinders 13 jaar en ouer. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ʼn klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self. Koop 'Die groot boek van spoke en grille' by Lapa Uitgewers

The episode Boekvoorlesing: Die kas from the podcast Taaltoffie has a duration of 2:59. It was first published 26 Mar 14:58. The cover art and the content belong to their respective owners.

More episodes from Taaltoffie

Stories kom spontaan vir Chanette Paul

“ʼn Mens leer nog al die tyd. Vyftig boeke ofte not.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Hartskos wat jou huis toe laat verlang

“Daar is twee goed wat my altyd met so tikkie heimwee na die huis laat verlang, en dit is pannekoek en skaapboud.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Koppige Ami hou Irma Venter op haar tone

“Sy is soms dwars, en sy het ʼn moeilike streep in haar, maar ʼn goeie hoofkarakter het ʼn bietjie sleg en ʼn bietjie goed in hulle.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Stories uit Afrikaanse gemeenskap moet vertel, gevier word

Elke Afrikaanse gemeenskap moet ʼn oomblik stilstaan en dink waarom hulle Afrikaans is en hoe die taal van hulle gemeenskap lyk. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Feesjaar gee erkenning aan vele fasette van Afrikaans

“Die lekkerste en opwindendste deel is die besef dat ons betrokke by die viering van ʼn mylpaal is wat eers weer oor 100 jaar herdenk word.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Every Podcast » Taaltoffie » Boekvoorlesing: Die kas