Taaltoffie cover logo
RSS Feed Apple Podcasts Overcast Castro Pocket Casts
Afrikaans
Non-explicit
iono.fm
8:50

Taaltoffie

by Maroela Media

Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings. Met trots deel van Maroela Media.

Copyright: Maroela Media

Episodes

Boekvoorlesing: Olke bolke, Lulu

3m · Published 31 Mar 12:10
Drie minute is net genoeg om ʼn sluk van jou koffie te vat. Sorg net eers dat die kleinspan aandagtig na Fanie Viljoen se voorlesing van "Olke bolke, Lulu" luister. Dit is geskik vir kinders sewe jaar en ouer. Koop

Boekvoorlesing: Olke bolke, Lulu

3m · Published 31 Mar 12:10
Drie minute is net genoeg om ʼn sluk van jou koffie te vat. Sorg net eers dat die kleinspan aandagtig na Fanie Viljoen se voorlesing van "Olke bolke, Lulu" luister. Dit is geskik vir kinders sewe jaar en ouer. Koop · Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Boekvoorlesing: 2048

3m · Published 30 Mar 10:06
Réney Warrington lees ʼn deel uit die manuskrip van haar distopiese roman "2048". Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ʼn klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self.

Boekvoorlesing: 2048

3m · Published 30 Mar 10:06
Réney Warrington lees ʼn deel uit die manuskrip van haar distopiese roman "2048". Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ʼn klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Boekvoorlesing: Die kas

2m · Published 26 Mar 14:58
Dis so maklik soos een-twee-drie minute! Skuif vinnig nader en luister na 'Die kas'. Wees gewaarsku – dié spookstorie deur Fanie Viljoen sal jou behoorlik laat ril! Dit is geskik vir kinders 13 jaar en ouer. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ʼn klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self. Koop 'Die groot boek van spoke en grille' by Lapa Uitgewers

Boekvoorlesing: Die kas

2m · Published 26 Mar 14:58
Dis so maklik soos een-twee-drie minute! Skuif vinnig nader en luister na 'Die kas'. Wees gewaarsku – dié spookstorie deur Fanie Viljoen sal jou behoorlik laat ril! Dit is geskik vir kinders 13 jaar en ouer. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ʼn klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self. Koop 'Die groot boek van spoke en grille' by Lapa Uitgewers · Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Boekvoorlesing: Pieksel

3m · Published 20 Mar 06:54
Het jy vier minute? Kry die jongspan en skuif dan sommer gou nader om te luister na Fanie Viljoen se voorlesing van "Pieksel". Dit is geskik vir kinders nege jaar en ouer. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ʼn klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self. Koop 'Pieksel' by Lapa Uitgewers · Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Boekvoorlesing: Pieksel

3m · Published 20 Mar 06:54
Het jy vier minute? Kry die jongspan en skuif dan sommer gou nader om te luister na Fanie Viljoen se voorlesing van "Pieksel". Dit is geskik vir kinders nege jaar en ouer. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ʼn klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self. Koop 'Pieksel' by Lapa Uitgewers

Boekvoorlesing: Die bruin tas

3m · Published 19 Mar 14:46
'Die bruin tas' word deur die skrywer, Jaco Jacobs voorgelees. Dit het in "101 Nagmerries" verskyn en is in samewerking met die skrywer en Lapa Uitgewers moontlik gemaak. Koop 101 Nagmerries by Lapa Uitgewers

Boekvoorlesing: Die bruin tas

3m · Published 19 Mar 14:46
'Die bruin tas' word deur die skrywer, Jaco Jacobs voorgelees. Dit het in "101 Nagmerries" verskyn en is in samewerking met die skrywer en Lapa Uitgewers moontlik gemaak. Koop 101 Nagmerries by Lapa Uitgewers · Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Taaltoffie has 350 episodes in total of non- explicit content. Total playtime is 51:36:23. The language of the podcast is Afrikaans. This podcast has been added on August 12th 2022. It might contain more episodes than the ones shown here. It was last updated on May 15th, 2024 01:11.

More podcasts from Maroela Media

Every Podcast » Podcasts » Taaltoffie